(Hoeveelhede na smaak)
1 pak spaghetti, gaar
uie
rissievlokkies
knoffel
1 kg beesvleisrepies
sout na smaak
soetrissiesous
tamatiesous
enige warm sous van jou keuse
1 koppie room
Braai die uie tot deurskynend en voeg die rissievlokkies en knoffel by.
Voeg die vleisrepies by en braai tot bruin.
Voeg sout by na smaak.
Voeg die soetrissiesous, tamatiesous en warm sous by en laat vir 1 uur prut.
Voeg die room en gaar spaghetti by, en roer deeglik.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za