kaasrolletjies
botter
uie, in ringe gesny
tamatie, in ringe gesny
kaas, gerasper
sout en peper
blatjang
soetrissiesous
kondensmelk
mayonnaise
Smeer die broodrolletjies met ‘n bietjie botter.
Meng die blatjang, rissiesous en ‘n bietjie kondensmelk en mayonnaise, en smeer dit op die broodjie.
Voeg uie, tamatie, kaas en sout en peper by.
Braai oor die vuur tot goudbruin.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za