250 ml (1 koppie) rys
600 g boerewors, in stukkies gesny
|1 aartappel, in blokkies gesny
1 pakkie sampioene, in skyfies gesny
½ pakkie gesnipperde spek
1 x 50 g pakkie bruinuie-soppoeier
750 ml water
400 ml gerasperde kaas
Plaas die rys in ‘n oondbak.
Plaas die stukkies wors bo-op die rys, en strooi die spek, aartappel en sampioene oor.
Maak die soppoeier aan met die water, en giet dit oor die rys, wors en spek.
Bedek met foelie, en bak vir 1 uur teen 180°C tot die rys sag is.
Haal die foelie af en sprinkel kaas bo-oor.
Plaas die bak onder die rooster tot die kaas gesmelt is.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za