olie
2 stukkies ham
1 saggemaakte steak
1 Russian, middeldeur gesny
4 snye geprosseseerde kaas
2 snye brood
botter
tamatie-pastasous
Smeer die brood met botter.
Braai die Russian in bietjie botter tot gaar.
Braai die steak tot gaar.
Braai die ham vinnig in dieselfde pan.
Plaas die brood met die botterkant na bo op ‘n bord.
Pak die lae as volg: stukkie ham, steak, Russian, ham.
Plaas die brood met die botterkant na binne bo-op die ham.
Rangskik die kaas bo-op die brood sodat die hele broodjie bedek is.
Rooster die broodjie in die oond tot die kaas begin smelt.
Maak die die tamatie-pastasous warm.
Voeg van die pastasous oor die broodjie.
Bedien dadelik.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za