500 g hoenderlewer, ontdooi en skoongemaak
2 knoffelhuisies, fyngekap
1 ui, fyngekap
olie
5 ml gerookte paprika
5 ml fyn komyn
1 rissie fyngekap (opsioneel)
1 blokkie hoenderekstrak, opgelos in 125 ml kookwater
15 ml tamatiepuree
15 ml blatjang
125 ml room
sout en peper na smaak
Braai die ui en knoffel tot gaar.
Voeg die komyn, paprika en rissie by.
Roer die tamatiepuree, hoenderaftreksel en blatjang by, en kook vir 10 minute oor matige hitte.
Voeg die hoenderlewer by en kook vir ‘n kort tydjie. Dit moenie doodgaar gemaak word nie.
Roer die room by.
Sout en peper na smaak.
Eet die hoenderlewers op rys of op ‘n broodjie.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za