500 g hoenderlewers (Drie keer afgespoel onder lopende water. Jy kan dit maar rof afspoel en vryf.)
1 groen soet rissie, in fyn repies gesny
2 aartappels, in blokkies gesny
1 wortel, in blokkies gesny
2 teelepels kerrie
3 knoffelhuisies, fyngekap
1 klein ui, fyn gekap
2 koppies water
1 eetlepel blatjang
3 tamaties, in stukkies gesny
Kook alles saam, behalwe die hoenderlewers.
Wanneer die groente gaar is, kook die hoenderlewers stadig vir 10 minute saam.
Bedien dadelik met rys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za