500 g pasta van jou keuse
1 groot ui, in fyn stukkies gesny
5 soet-en-suur agurkies, in stukkies gesny
1 groen soetrissie, in blokkies gesny
1 geel soetrissie, in blokkies gesny
Sous:
300 ml tamatiesous
200 ml wit suiker
125 ml olie
125 ml wit asyn
30 ml matige kerriepoeier
5 ml sout
25 ml soetrissiesous
Kook die pasta tot al dente.
Voeg die soetrissie, ui en agurkies by die pasta.
Meng die sousbestanddele saam, en voeg by pasta terwyl dit nog warm is.
Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za