500 g maalvleis
halwe ui, gekap
2 knoffeltoontjies, gekap
500 g kool, gekerf
botter of olie
125 g sampioene, gekerf
sout en peper na smaak
1 blokkie hoenderaftreksel
250 ml water
200 ml room
250 ml cheddarkaas, gerasper
2 eiers, geklits
Verhit botter of olie in ‘n kastrol.
Braai die maalvleis, ui en knoffel saam tot gaar.
Voeg die gesnipperde kool en sampioene by, en braai tot dit sag is.
Die koolmengsel moet liggies bruin begin word.
Geur met sout en peper.
Voeg die hoenderaftreksel, water en room by.
Kook tot die vloeistof verminder het.
Roer die kaas by.
Roer die geklitste eiers by.
Bak teen 180 grade vir ongeveer 30 minute tot gaar.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za