750 ml waatlemoensap (verpulp vars waatlemoenstukke, of koop sap by die winkel)
1 rooi soetrissie, fyngekap
2 tamaties, fyngekap
15 ml ui, fyngekap
100 ml tamatiesap
sout en peper na smaak
10 ml Worcestersous
5 ml paprika
‘n goeie skeut vodka (opsioneel)
Meng al die bestanddele saam in ‘n elektriese versapper.
Bedien yskoud.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za