200 ml melk
150 g malvalekkers
460 g roomkaas
340 ml room, styf geklop
300 g Tennisbeskuitjies, fyngekap
75 ml botter, gesmelt
125 ml bruinsuiker
Meng die koekiekrummel, suiker en gesmelte botter.
Druk die krummels vas ‘n losboompan om ‘n kors te vorm.
Plaas die malvalekkers en melk in ‘nm kastrol en smelt dit oor medium hitte.
Roer gereeld tot fir malvalekkers gesmelt is.
Laat dit afkoel.
Klits die roomkaas met ‘n elektriese klitser.
Meng die malvalekkermengsel met die roomkaas en klits goed.
Meng die room met die malvalekkermengsel.
Skep die mengsel in die kors.
Plaas in die yskas tot dit gestol het.
Verwyder versigtig uit die pan.
Sny en geniet.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za