2 skaapniertjies, in stukkies gesny
1 skaaphart, in stukkies gesny
1 skaaplewer, in stukkies gesny
600 g skaaprib, opgesny
10 ml sout
3 ml peper
25 ml asyn
25 ml koekmeel
25 ml kookwater
Plaas al die vleis, behalwe die lewer, in ‘n kastrol.
Geur met sout en peper.
Bedek met water, en kook tot die vleis sag is.
Voeg die lewerstukkies en asyn by.
Kook vir 15 minute oor lae hitte.
Meng die koekmeel met die kookwater tot ‘n pasta.
Roer stadig by die kokende vleis om die sous te help verdik.
Bedien met rys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za