2 pakkies Tennisbeskuitjies, fyngemaak
75 g versuikerde kersies, in kwarte gesny
700 g droë vrugtekoekmengsel
100 g gekapte neute
250 g sjokolade, gebreek
1 teelepel vanieljegeursel
100 ml fruit mince
1 bottel sjokolademelk
Voer ‘n broodpan uit met kleefplastiek, en spuit dit met kossproei.
Meng die kersies, vrugtekoekmengsel, gekapte neute, sjokolade, vanieljegeursel, sjokolademelk en fruit mince in ‘n kastrol.
Verhit tot die sjokolade gesmelt het. Roer gereeld.
Kook oor medium hitte tot vloeistof verminder het.
Voeg die fyn koekies by en meng goed deur.
Skep in die pan.
Druk dit netjies plat en verkoel oornag in die yskas.
Haal uit pan en verwyder kleefplastiek.
Sny in skywe.
Bêre in yskas.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za