2 eetlepels botter
1½ koppie volroommelk
¼ koppie meel
½ koppie gerasperde cheddarkaas
3 knoffeltoontjies, fyngekap
5 preie, in ringe gesny
5 snye brood, korsies afgesny en in blokkies gesny
Smelt die botter oor lae hitte, en roer meel by om ‘n pasta te vorm.
Voeg louwarm melk by om ‘n witsous te maak.
Voeg die gerasperde kaas by, en roer tot gesmelt.
Spuit ‘n oondbak met kleefwerende sproei.
Pak die preie in lae met die fyn knoffel.
Skep die kaassous bo-oor, en rangskik die broodblokkies bo-op.
Bak teen 180 grade vir n halfuur tot gaar.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za