500 ml bruismeel
500 ml bruinsuiker
8 ml gemengde speserye
5 ml koeksoda
100 ml gekapte pekanneute
3 ml sout
3 eiers
5 ml karamelgeursel
500 ml gekapte spekboomblare
200 ml sonneblomolie
150 ml karringmelk
Verhit die oond tot 160 grade Celsius.
Meng die droë bestanddele saam.
Meng die res van die bestanddele saam.
Vou die droë bestanddele daarby in tot goed gemeng.
Spuit twee koekpanne met kleefwerende sproei.
Deel die deeg tussen die twee panne.
Bak vir n ongeveer 1 uur tot gaar.
Laat dit in die panne afkoel.
Haal uit en versier met jou gunsteling roomkaasversiersel.
Laat dit vir minstens 4 ure staan voor opdiening.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za