2 Â uie, grof gekap
olie
4 knoffelhuisies, fyn gesny
5 ml gemaalde koljander
15 ml komyn
20 ml kerriepoeier
25 ml Italiaanse droë kruie
1 blik gekapte tamaties
tamatieblik vol water, en hou ekstra water byderhand vir as die bredie te droog kook
sout en swartpeper na smaak
50 ml blatjang
1 kg varkvleis, opgesny
Braai die varkvleis, uie en knoffel saam.
Voeg die res van die bestanddele by.
Roer goed.
Kook oor matige hitte vir sowat ’n uur-en-‘n-half tot gaar.
Bedien saam met rys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za