1 blik sardyne in tamatiesous, grate uitgehaal
2 groot eiers
1 eetlepel sprietuie, fyngekap
2 eetlepels vars pietersielie, fyngekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
1 eetlepel blatjang
1 eetlepel tamatiesous
1 teelepel suurlemoensap
½ koppie hawermout
2 teelepels bakpoeier
½ koppie koekmeel
kookolie
sout en peper na smaak
Voeg dievis saam met die sous in ’n mengbak.
Druk die vis fyn met ‘n vurk.
Voeg die eier, pietersielie, sprietuie en knoffel, blatjang, tamatiesous, suurlemoensap, sout en peper by.
Meng goed.
Voeg die hawermout, bakpoeier en meel by.
Meng goed.
Braai eetlepels vol in ‘n pan met vlak olie oor matige hitte.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za