250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
1 ml sout
2 ml mosterdpoeier
12 ml botter
180 ml melk
Sif die droë bestanddele saam, en vryf die botter in die droë bestanddele.
Meng die vloeistof met die droë bestanddele.
Doop ‘n lepel in die vleissous of water.
Skep lepels vol op die vleis.
Plaas die deksel op.
Laat 20 minute lank stadig kook.
Moenie oopmaak voor daar nie ten minste 20 minute verby is nie.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za