aartappels
1 x 250 ml houer room
1 pakkie bruinuiesoppoeier
Sny die aartappels in dun skywe, maar nie deur nie.
Plaas die aartappels in 'n gesmeerde oondbak.
Meng die room en soppoeier, en voeg dit oor die aartappels.
Bak dit onbedek vir 40 minute teen 180 grade.
Bedien as hoofmaaltyd of as bykos.
Jy kan ook fetakaas bo-oor krummel voor jy dit bak.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za