18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Plant van die week – Anthericum Starlight

Anthericum Starlight is een van ons inheemse juwele met pragtige roomgestreepte blare en wit blommetjies, wat so te sê die hele jaar blom. Dit kan koue hanteer, maar nie ryp nie. Dit hou van volson of halfdagson. Dit woord sowat 1 meter hoog en is waterwys.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: