Kort video van die opnameproses van Christoff Blaauw se radiodrama NAGRIT NA KEETMANSHOOP. Die spelers wat hier gesien word, is Kaz McFadden, Cobus Venter, Julie Strijdom en Martin Jansen. Die regisseur is Renske Jacobs. Die drama word op Donderdag 5 November 2015 op RSG uitgesaai.