18:30 - 19:00

Aanddiens

Nou op die lug: 19:00 - 19:30

Só glo ek - die verhaal van godsdiens

Met Susan Booyens

Susan Booyens

Volgende: 19:30 - 20:00

Sterre en planete

Met Willie Koorts

20:00 - 21:00

Kommentaar

Met Suzanne Paxton

OOM HANNES COETZEE: LEPEL EN SNAAR

8 September 2016

Oom Hannes Coetzee het die verbeelding van menige Suid-Afrikaner  aangegryp met sy unieke optel-en-knyp kitaarspeelstyl. Hy het in Amerika selfs meestersklasse aangebied by ‘n glykitaar-byeenkoms. Die unieke lepel-en-snaar metode is ongekend in die wêreld. Wat min mense egter weet is dat hy ongeletterd is en nie kan lees of skryf nie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: