23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Video's | Buskaid: Ernest Bloch – Nigun

Buskaid: Ernest Bloch – Nigun

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1083

Algemeen
Mzwandile Twala het sonder ouers by sy pleegouma in Soweto grootgeword. Op driejarige ouderdom het sy ouma hom na Buskaid, ‘n musiekskool in Soweto, geneem. Sy wou dat hy die viool moes leer speel. Hy is nou 22 jaar oud, en een van die beste jong violiste in die land. In hierdie video voer hy ‘n Joodse ‘Nigun-lied’ uit, wat deur Ernest Bloch gekomponeer is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: