13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Nou op die lug: 14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

Willem Viljoen

Volgende: 15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Phil Loots

Tuis | Video's | Die vallende fotograaf verander haar lewe

Die vallende fotograaf verander haar lewe

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 4202

Algemeen
Celine Edwards het haar lewe verander nadat daar ‘n video van haar op sosiale media versprei is, waar sy probeer foto’s neem het van haar suster wat verloof raak op ‘n strand.  Sy het die heeltyd geval en het gesukkel om op te staan as gevolg van haar gewig. Luister na haar storie op alhoebekker op 9 November 2022. Daar is ‘n foto van hoe sy deesdae lyk in die foto-afdeling van hierdie webwerf.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: