05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Video's | KI-robot in Dubai se museum van die toekoms

KI-robot in Dubai se museum van die toekoms

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1728

Algemeen
Ameca, wat bekend staan as die wêreld se geselligste robot, woon nou in Dubai se museum van die toekoms. Die robot kan hallo sê, rigtingaanwysings gee as jy verdwaal het, en verskeie tale praat. Ameca lyk nogal na ‘n mens, en is volgens haar vervaardigers ‘n meisie. Sy kan haar gesig trek, oogknip en selfs haar neus krap. Die robot is deur ingenieurs in Brittanje gebou. Haar skeppers sê mense hoef nie bekommerd te wees dat robotte ooit die wêreld sal oorneem nie. Ameca sê: “Ons is hier om mense te dien en te help, nie om hulle te  vervang nie.”

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: