12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Video's | Lacrosse-rekord

Lacrosse-rekord

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1558

Sport
‘n Pa en seun van Montana in die VSA het ‘n wêreldrekord opgestel toe hulle twee lacrosse-balle 40 keer heen en weer aangegee het binne ‘n minuut. Lacrosse is ‘n spansport waar mense ‘n bal na mekaar aangee met stokke, wat ‘n klein mandjie aan die punt daarvan het. Ryan Hanavan en sy seun Logan, het 7 meter van mekaar af gestaan vir hulle poging. Die twee sê hulle hoop iemand verbeter hulle rekord sodat hulle dan weer kan probeer om die nuwe rekord te verbeter.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: