06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Renske Jacobs
Gustav Greyling

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Werksoek

Met Eloise Cupido

Tuis | Video's | Passasiers na noodlanding

Passasiers na noodlanding

Ingestuur deur: Alec Hogg

Gesien: 3962

vliegtuie
Die voorval waarin ‘n vliegtuig van SA Airlink gister ‘n noodlanding by O.R. Tambo lughawe moes doen, word deur die Burgerlugvaartowerheid (BLO) ondersoek. Die vliegtuig, wat onderweg Pietermaritzburg toe was, het probleme met sy neuswiel ondervind en moes terugdraai Johannesburg toe. Die lughawe se nooddienste is in kennis gestel en het die aanloopbaan met skuim gespuit om te verhoed dat enige vonke ‘n brand kan veroorsaak.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: