Danksy virtuele tegnologie kon die Beatles, Paul McCartney en John Lennon, weer saam sing by die Glastonbury-fees, 42 jaar nadat Lennon in New York vermoor is. “Ek weet dis virtueel, maar hier sing ons weer (I’ve Got A Feeling) saam, het sir Paul gesê.