23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Phil Loots

Phil Loots

Volgende: -

-

Tuis | Video's | Selfverdediging Deel 9

Selfverdediging Deel 9

Ingestuur deur: Martelize Brink

Gesien: 4410

Algemeen
Martelize Brink besoek Francois du Plessis se karate-dojo vir wenke oor hoe om jouself uit verskillende posisies te verlos tydens ‘n aanval. Die fokus is meestal op wat jy met jou hande kan doen indien jou bene buite aksie is. Sy leer hoe om haar elmboog te gebruik om ‘n aanvaller te beseer. Francois verduidelik ook hoe belangrik oefening van die tegnieke is, en dat jy die tegnieke kan kombineer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: