23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Video's | Van rusbankfiks tot fietsfiks – Episode 2 (Kleredrag)

Van rusbankfiks tot fietsfiks – Episode 2 (Kleredrag)

Ingestuur deur: Ettienne Ludick

Gesien: 3143

Sport
Met die regte fiets, is die volgende stap om die regte klere en valhelm te kry. Dit is nie net sodat jy goed lyk nie, maar ook voldoende beskerm word. Ettienne Ludick gesels met David Maree van Team Telkom by Cycle Lab Fourways oor die regte kleredrag.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: