14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:00 - 18:00

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 18:00 - 18:10

18:00 Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Video's | Was dit ‘n UFO?

Was dit ‘n UFO?

Ingestuur deur: Hein Schmidlin

Gesien: 713

Ruimte
Het enigiemand al vanoggend snaakse mannetjies of sirkels op hul plase gesien? Ek is seker ek het gisteraand ‘n UFO bo Redelinghuys gesien. Dit het flikkerende rooi en groen ligte gehad, was net so hoog soos die ander sterre en het vinnig heen en weer beweeg. Wat dink jy kon dit gewees het?

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: