23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Sondag)

Volgende: 06:00 - 06:10

Nuus & Weer

06:10 - 06:55

Oggendstemming

Met Tharien Oosthuizen

Tuis | Video's | Wiskunde Juffie

Wiskunde Juffie

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 2502

Algemeen
Lizette Booys is Die Wiskunde-juffie. Sy is ‘n wiskunde onnie wat glo dat die skoolstelsel nie vir alle kinders is nie, en het tydens grendeltyd begin om wiskunde prettig en eenvoudig te verduidelik deur middel van YouTube video’s. Sy het dit spesiaal vir haar leerders by West End Primary op die Kaapse vlakte begin doen. Haar Facebookblad het reeds meer as 26 000 volgelinge Sy is net so doenig op TikTok en YouTube. Haar video’s word nie net deur kinders gekyk nie, maar is net so gewild onder ouers en onderwysers – en die die diens is boonop gratis!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: