Tuis | Wat Gebeur | RSG-radiodramaskryfkompetisie in samewerking met ATKV
Sluitingsdatum:
Deel op sosiale media:
Radiodramaskryfkompetisie

Vanjaar vind die 28ste RSG-radiodramaskryfkompetisie plaas. Dit bied ‘n platform vir talentvolle skrywers om hulle kreatiwiteit ten toon te stel en hulle stories tot lewe te bring deur die boeiende medium van radio. Met ʼn totale pryspoel van R115 000 bied vanjaar se kompetisie aansienlike pryse vir deelnemers. Die sluitingsdatum is 30 Junie om 08:00. Klik op die hulpbronne hieronder vir meer inligting.

Klik hier om al die belangrike dokumente af te laai: https://www.rsgplus.org/rsg-atkv-2024-radiodramakompetisie

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: