NOU OP DIE LUG
Musiek vir die jazzliefhebber.
MEER INLIGTINGSPITS JOU ORE VIR ...
Poen en Toekie
19:10-19:20 | Saterdag 28 Januarie 2012
Die maats kry warm en dink aan ‘n slim plan om af te koel en sommer ook oefening in te kry.
MEER
WAT GEBEUR
RSG Verhoog by KKNK
Is jy 'n gevestigde of opkomende sanger? Kom sing by RSG se verhoog by die KKNK van 31 Maart tot 7 April.
MEER-
VAT 5 MET DERRICH GARDNER
VAT 5 MET DERRICH GARDNER is 'n album volgeprop met skaars Goue Oue-treffers. ...
MEER -
Gewildste Gedigte-kompetisie
Leserskring, RSG en By is op soek na die gewildste gedigte in Afrikaans – en jou stem tel! ...
MEER
PROGRAMVOORSKOU
-
Poen en Toekie
19:10 | Saterdag 28 Januarie
Die maats kry warm en dink aan ‘n slim plan om af te koel en sommer ook oefening in te kry.
19:10 | Saterdag 28 JanuarieDie maats kry warm en dink aan ‘n slim plan om af te koel en sommer ook oefening in te kry.
-
Die tale wat ons praat
11:00 | Sondag 29 Januarie
Wat is die herkoms van die woord museum? Kan die woord sonsaksopie werk en mag ons maar ‘n prêm stoot of moet dit ‘n stootwaentjie wees?
11:00 | Sondag 29 JanuarieWat is die herkoms van die woord museum? Kan die woord sonsaksopie werk en mag ons maar ‘n prêm stoot of moet dit ‘n stootwaentjie wees?
-
Hoe verklaar jy dit?
11:30 | Sondag 29 Januarie
Volgens ‘n ruimtefoto is daar ‘n meteorietkrater in Noordwes. Kan dit wees? Is daar enige verwantskap tussen dinosouriërs en voëls? En wat veroorsaak soms ‘n sirkel om die son?
11:30 | Sondag 29 JanuarieVolgens ‘n ruimtefoto is daar ‘n meteorietkrater in Noordwes. Kan dit wees? Is daar enige verwantskap tussen dinosouriërs en voëls? En wat veroorsaak soms ‘n sirkel om die son?
-
Leefwêreld van die gestremde
14:15 | Sondag 29 Januarie
Fanie du Toit gesels met Dries Millard oor sy gestremdheid en betrokkenheid by branderplankry deur mense met gestremdhede.
14:15 | Sondag 29 JanuarieFanie du Toit gesels met Dries Millard oor sy gestremdheid en betrokkenheid by branderplankry deur mense met gestremdhede.
-
Ons en die onderwys
14:30 | Sondag 29 Januarie
Volgens die organisasie, Inclusive Education Western Cape, is daar duisende kinders met leerhindernisse of gestremdhede wat nie die geleentheid kry om skool toe te gaan nie.
14:30 | Sondag 29 JanuarieVolgens die organisasie, Inclusive Education Western Cape, is daar duisende kinders met leerhindernisse of gestremdhede wat nie die geleentheid kry om skool toe te gaan nie.
-
Rand en sent
15:30 | Sondag 29 Januarie
Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor die moets en moenies van krediet.
15:30 | Sondag 29 JanuarieKobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor die moets en moenies van krediet.
-
Ekoforum
16:00 | Sondag 29 Januarie
Ettienne Ludick vertel van 'n groot besigheid, sportliefhebbers en 'n natuurbewaringsmaatskappy se inisiatief om die gemeenskap van Verulam in KwaZulu-Natal te bemagtig deur middel van herwinning en die aan...
16:00 | Sondag 29 JanuarieEttienne Ludick vertel van 'n groot besigheid, sportliefhebbers en 'n natuurbewaringsmaatskappy se inisiatief om die gemeenskap van Verulam in KwaZulu-Natal te bemagtig deur middel van herwinning en die aanplant van bome.
-
Kruis en dwars
19:00 | Sondag 29 Januarie
Wat is godsdiensvryheid. Wat bedreig dit? Hoe kan verskillende godsdienste saamwerk om te verseker dat godsdiens altyd vrylik in Suid-Afrika beoefen kan word?
19:00 | Sondag 29 JanuarieWat is godsdiensvryheid. Wat bedreig dit? Hoe kan verskillende godsdienste saamwerk om te verseker dat godsdiens altyd vrylik in Suid-Afrika beoefen kan word?
-
Wat sê die Prokureur?
11:00 | Maandag 30 Januarie
Wat is die verskil tussen retensiereg en pandreg? Die kollig val ook op ‘n aspek van die nuwe verbruikerskwet.
11:00 | Maandag 30 JanuarieWat is die verskil tussen retensiereg en pandreg? Die kollig val ook op ‘n aspek van die nuwe verbruikerskwet.
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Maandag 30 Januarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 22: Oscar ontmoet Gys de Lange weer, wat die saadjie plant dat Henry van Eeden, soos Irma voorspel het, die o...14:45 | Maandag 30 JanuarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 22: Oscar ontmoet Gys de Lange weer, wat die saadjie plant dat Henry van Eeden, soos Irma voorspel het, die ontvoerder is. -
Poen en Toekie
19:15 | Maandag 30 Januarie
Die plonkies sê dankie vir die maatjies se briefies.
19:15 | Maandag 30 JanuarieDie plonkies sê dankie vir die maatjies se briefies.
-
Ratels
19:40 | Maandag 30 Januarie
Vincent hou aan om moeilikheid te maak.
19:40 | Maandag 30 JanuarieVincent hou aan om moeilikheid te maak.
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Dinsdag 31 Januarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 23: Suster Grobler daag by Pearl se bakkery op en gee ʼn brief vir Sherman om aan Henry te lewer.14:45 | Dinsdag 31 JanuarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 23: Suster Grobler daag by Pearl se bakkery op en gee ʼn brief vir Sherman om aan Henry te lewer. -
Poen en Toekie
19:15 | Dinsdag 31 Januarie
Tannie Klein leer die plonkies van vervalste geld, en waarna jy moet kyk om te sien of geld eg is.
19:15 | Dinsdag 31 JanuarieTannie Klein leer die plonkies van vervalste geld, en waarna jy moet kyk om te sien of geld eg is.
-
Vers en Klank
22:00 | Dinsdag 31 Januarie
Libby Daniels lees van Kerneels Breytenbach en Joan Hambidge se gunstelingverse.
22:00 | Dinsdag 31 JanuarieLibby Daniels lees van Kerneels Breytenbach en Joan Hambidge se gunstelingverse.
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Woensdag 1 Februarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 24: Gys de Lange help Irma om die R5-miljoen aan die ontvoerder af te lewer soos ooreengekom.14:45 | Woensdag 1 FebruarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 24: Gys de Lange help Irma om die R5-miljoen aan die ontvoerder af te lewer soos ooreengekom. -
Poen en Toekie
19:15 | Woensdag 1 Februarie
Toekie verduidelik aan Poen wat 'n skrikkeljaar is
19:15 | Woensdag 1 FebruarieToekie verduidelik aan Poen wat 'n skrikkeljaar is
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Donderdag 2 Februarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 25: Gillian kyk weer na die internetkafee-opnames en herken iemand daarin wat sy nie verwag het om te sien ni...14:45 | Donderdag 2 FebruarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 25: Gillian kyk weer na die internetkafee-opnames en herken iemand daarin wat sy nie verwag het om te sien nie. -
Poen en Toekie
19:15 | Donderdag 2 Februarie
Poen, Bennie en Fransie speel met hulle helikopters in Bennie-hulle se tuin.
19:15 | Donderdag 2 FebruariePoen, Bennie en Fransie speel met hulle helikopters in Bennie-hulle se tuin.
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Vrydag 3 Februarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
...
Episode 26: Henry bevestig dat die vrou in die video-opnames by die internet-kafee sy ma, Estelle van Eeden, is.14:45 | Vrydag 3 FebruarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 26: Henry bevestig dat die vrou in die video-opnames by die internet-kafee sy ma, Estelle van Eeden, is. -
Poen en Toekie
19:15 | Vrydag 3 Februarie
Daar's iets grillerigs in die hawermout wat Poen gekoop het…
19:15 | Vrydag 3 FebruarieDaar's iets grillerigs in die hawermout wat Poen gekoop het…
-
Poen en Toekie
19:10 | Saterdag 4 Februarie
Bennie se ma probeer ‘n nuwe koekresep en Bennie en Poen moet proe.
19:10 | Saterdag 4 FebruarieBennie se ma probeer ‘n nuwe koekresep en Bennie en Poen moet proe.
-
Leefwêreld van die gestremde
14:15 | Sondag 5 Februarie
Fanie du Toit gesels met dr. William Rowland oor sy lewe as kampvegter vir die regte van mense met gestremdhede.
14:15 | Sondag 5 FebruarieFanie du Toit gesels met dr. William Rowland oor sy lewe as kampvegter vir die regte van mense met gestremdhede.
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Maandag 6 Februarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 27: Gillian lig Dirk in dat sy ma nou ook ontvoer is en dat die verdagte nog die hele tyd Henry se ma was wat...14:45 | Maandag 6 FebruarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 27: Gillian lig Dirk in dat sy ma nou ook ontvoer is en dat die verdagte nog die hele tyd Henry se ma was wat haar as Suster Grobler voorgedoen het. -
Ratels
19:40 | Maandag 6 Februarie
Loekie en Bankies neem die volgende groot stap in hul verhouding... en voel baie goed daarna.
19:40 | Maandag 6 FebruarieLoekie en Bankies neem die volgende groot stap in hul verhouding... en voel baie goed daarna.
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Dinsdag 7 Februarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 28: Dirk wil by Sherman weet wat in die brief staan wat Estelle van Eeden vir Henry gelos het.14:45 | Dinsdag 7 FebruarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 28: Dirk wil by Sherman weet wat in die brief staan wat Estelle van Eeden vir Henry gelos het. -
Leeskring
20:30 | Dinsdag 7 Februarie
Joan Hambidge gesels met Deon Meyer, die internasionaal-bekroonde misdaadskrywer oor sy resep vir sukses.
20:30 | Dinsdag 7 FebruarieJoan Hambidge gesels met Deon Meyer, die internasionaal-bekroonde misdaadskrywer oor sy resep vir sukses.
-
Middagvervolgverhaal
14:45 | Woensdag 8 Februarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 29: Estelle van Eeden eis dat Irma die helfte van Jack se nalatenskap aan Henry moet bemaak voor sy haar sal ...14:45 | Woensdag 8 FebruarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 29: Estelle van Eeden eis dat Irma die helfte van Jack se nalatenskap aan Henry moet bemaak voor sy haar sal vrylaat. -
Middagvervolgverhaal
14:45 | Donderdag 9 Februarie
SEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 30: Oscar en Gillian daag saam met die polisie by die fabriek op en De Lange vra Oscar om sy mense van die to...14:45 | Donderdag 9 FebruarieSEISOENE deur Charles J. Fourie
Episode 30: Oscar en Gillian daag saam met die polisie by die fabriek op en De Lange vra Oscar om sy mense van die toneel te onttrek voor iemand seerkry. -
Leefwêreld van die gestremde
14:15 | Sondag 12 Februarie
Fanie du Toit gesels verder met dr. William Rowland oor die rol wat hy gespeel het om die wêreld meer toeganklik vir mense met gestremdhede te maak.
14:15 | Sondag 12 FebruarieFanie du Toit gesels verder met dr. William Rowland oor die rol wat hy gespeel het om die wêreld meer toeganklik vir mense met gestremdhede te maak.
HOOR, HOOR!
"Vir 'n land wat nie baie geld het nie, en waar baie mense onder die broodlyn leef, vra universiteite darem verskriklik baie vir studies. Daar is nie vir almal beurse nie."

- 1Verskeie Kunstenaars,
Now That's What I Call Music 59 - 2Adele,
21 - Musica Exclusive - 3Verskeie Kunstenaars,
Vat 5 met Derrich Gardner - 4Verskeie Kunstenaars,
Afrikaans is groot 4 - 5Robbie Wessels,
Kaalvoet - 6LMFAO,
Sorry For Party Rocking - 7Sifiso Ncwane,
Kulungile Baba - 8Zahara,
Loliwe - 9David Guetta,
Nothing but the beat - 10Jack Parow,
Eksie ou - 11Verskeie Kunstenaars,
5FM - The Fresh Drive Ultimix@6 Vol. 2 - 12Euphonik,
For the love of House 3 - 13Verskeie Kunstenaars,
94 Hits In A Row 3 - 14Zonke,
Ina Ethe - 15Verskeie Kunstenaars,
Platteland - Klankbaan - 16Nickelback,
Here and Now - 17Coenie de Villiers,
Hart van glas - 18Rihanna,
Talk that Talk - 19Snotkop,
Ek laaik van jol - 20Scotty McCreery,
Clear as day
KITSPEILING
- Aardklop
- 50%
- Gariepfees
- 3%
- Grahamstad Nasionale Kunstefees
- 2%
- Innibos
- 6%
- KKNK
- 36%
- Suidoosterfees
- 3%
Stemme: 140
DIEN IN
BESTEL PROGRAMME OP CD
As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.
KONTAK ONS
- E-pos aan ateljee
- Uitsaaifrekwensies
- Bel ons:
- JHB: (011) 714-2702
- KST: (021) 430-8165
- PE: (041) 391-1315
- SMS aan ateljee
(R1.50) 33343 - Navrae: info@rsg.co.za
- (011) 714-6445 (faks)
- (021) 439-0395 (faks)
- (041) 373-8102 (faks)


