15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Fritz Klaaste

Volgende: 17:30 - 18:00

Spesiale uitsending

Met Elsje van Jaarsveld

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Kan jy dit glo?

Kan jy dit glo?

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1550

‘n Skildery deur die Nederlandse kunstenaar, Piet Mondrian, hang nou al 75 jaar onderstebo! Hy het die kunswerk, New York City I, in 1941 geskep. Die kurator van die Duitse museum, waar dit sedert 1980 uitgestal word, het navorsing oor die werk begin doen en besef dit moet eintlik andersom wees. Mondrian het die skildery nooit geteken nie, wat dit moeilik gemaak het om te weet watter kant bo is. Die kunswerk sal onderstebo bly hang.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: