13:05 - 14:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Nou op die lug: 14:00 - 15:00

Derrich se Jam

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 15:00 - 15:05

Nuus

15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Tuis | Foto's | Dr. Fanie se kuns

Dr. Fanie se kuns

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 1390

Dr. Fanie Marais is ‘n afgetrede dominee en ‘n kunstenaar in eie reg. Fanie is die pa van die ewe talentvolle aktrise Rolanda Marais, en het voorheen ook kunsterapie aangebied vir gevangenes. Hy is die voormalige leraar van die Moedergemeente op Wellington.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: