21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 21:10 - 23:00

Dis opera

Met Charl van Heyningen

Charl van Heyningen

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Phil Loots

Tuis | Foto's | Vryval vir kankerbewusmaking

Vryval vir kankerbewusmaking

Ingestuur deur: Dot Reinecke

Gesien: 1279

Oom Ampie vryval voor sy 80ste verjaardag drie kilometer vir kankerbewusmaking saam met Corne, ‘n vryvalinstrukteur, by Skydive Mossel Bay, 51 jaar na sy laaste sprong in 1967. Hy het nogal groot hoogtes in die sport bereik, totdat ek (Tannie Dot), ter wille van my senuwees, ‘n stokkie daarvoor gesteek het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: