19:20 - 19:30

Nal'ibali

Nou op die lug: 19:30 - 20:00

Kompas

Met Chloè van Rooyen

Chloè van Rooyen

Volgende: 20:00 - 21:00

inTune

Met Fran-Rico Lucas

21:00 - 21:10

Nuus

Tuis | Foto's | Sandkuns

Sandkuns

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1230

Hier is iemand wat uiteindelik sy passie gevind het. Reon Zeff is Kapenaar wat toor met sand. Hy het ‘n graad in binnehuise ontwerp, maar het sy passie in die lewe gevind deur met sand te skilder. Hy werk onder die naam Sandstruck. Indien jy na nog van sy pragtige skeppings wil gaan kyk, gaan na Facebook: Sandstruck & Art by Reon Zeff

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: