15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Fritz Klaaste

Volgende: 17:30 - 18:00

Spesiale uitsending

Met Elsje van Jaarsveld

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Oudste preekstoel in Suid-Afrika

Oudste preekstoel in Suid-Afrika

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 3938

Die NG Kerk Langebaan het die oudste preekstoel in Suid Afrika. Dis vanjaar 300 jaar oud. Dit is 1721 deur Adam Albertyn gebou, en was vir 130 jaar in gebruik op Stellenbosch. Dit is toe vandaar met ‘n ossewa vervoer na Hopefield, en in 1872 na Langebaan waar dit vandag in die 149 jaar oue klein kerkie nog in gebruik is. Die preekstoel, die kerkie en die ringmuur is verklaar as nasionale gedenkwaardighede. Gaan kyk na die kleinkerkie se blog met intressante inskrywings oor die geskiedenis by www.diekleinkerkie.blogspot.com

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: