19:30 - 20:00

Sterre en planete

Met Willie Koorts

Nou op die lug: 20:00 - 21:00

Kommentaar

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 23:00

Dis opera

Met Charl van Heyningen

Tuis | Foto's | Die plaashuisskilder

Die plaashuisskilder

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1469

Soos gehoor in alhoebekker: Die 78-jarige Rudolf Clenchis het in 1999 voltyds begin skilder. Hy ry die land plat van huis tot huis en vra of hy mense se plaashuise kan skilder. Hy het tot op hede meer as 6 000 huise geskilder, en vra R900 per skildery. Sy vrou bly agter in George terwyl hy rondry om kos op die tafel te sit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: