15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Fritz Klaaste

Volgende: 17:30 - 18:00

Spesiale uitsending

Met Elsje van Jaarsveld

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Aanbieders | Henco Kruger
Henco Kruger small web

Henco Kruger

Henco Kruger leef sy passie vir mense, sake en finansies op RSG uit met die programme Op en wakker, Spitstyd en Geldsake. Hy is ook die aanbieder van die uiters gewilde insetsel Kuns met kontant, wat die wisselwerking tussen finansies en die vermaaklikheidswêreld ondersoek. In dié suksesvolle reeks gesels Henco met die land se gewildste akteurs, sangers en sportsterre oor hulle gelddenke en die bestuur van hulle finansies. Hy is ‘n spreker, gespreksfasiliteerder en mediakommentator onder die troetelnaam wat RSG-luisteraars hom gegee het, naamlik Henco met ‘n c.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: