Brel/Piaf
Terrance April vertel van die produksie Brel/Piaf van Amanda Strydom en André Schwartz wat hy in Johannesburg bygewoon het.
Terrance April vertel van die produksie Brel/Piaf van Amanda Strydom en André Schwartz wat hy in Johannesburg bygewoon het.
Elanza Swart lees Emma Bekker se kortverhaal, BLOEDVERWANT.
Heinrich Schulze verduidelik hoe die sport van fietsry werk.
Johann Russouw verduidelik hoe die sport van sokker werk.
Ettienne Ludick veruidelik hoe krieket werk.
Agri-Expo, die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika, vier vanjaar sy 190ste bestaansjaar. Tydens hulle spesiale vieringe op die landgoed, Cavalli, buite Stellenbosch is prominente landbourolspelers vereer, en opwindende planne vir 2022…
Die voormalige uitvoerende hoof van die Cheetahs, Harold Verster, het amptelik afgetree. Hy was vir bykans 60 jaar by rugby in die Vrystaat betrokke. Hy het ‘n kort loopbaan as…
Vaughan van Zyl en Walther de Bruin gesels met Martelize Brink oor die Drakensberg Seunskoor se suksesvolle jaar, en die toer waarmee hulle besig is.
Moeilikheidmaker en nuwe intrekker, Robbert Curnow, het opgelet dat Jerry en Mia soggens sonder hulle maskers gaan draf. Hy beskou dit as sy plig om die oortreders aan te kla.…
Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, vertel van vanjaar se program.