Poen en Toekie – Episode 39
Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe.
Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe.
Die voormalige Springbok, Schalk Burger senior, se boek JUST A MOMENT is onlangs bekendgestel. Jody Hendricks het met hom gepraat oor sy lewe as rugbyspeler, sakeman, wynboer en pa.
Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe.
Philip Rademeyer het Elsa Joubert se boek, Spertyd, verwerk vir die verhoog. Hy vertel van die uitdagings.
Professor Renata Schoeman vertel vir Martelize Brink hoe jy van uitbranding kan herstel.
Daar word baie gesê ‘n olifant vergeet nooit nie, maar dit wil voorkom die Addo-olifante hét vergeet van mense wat tot in die vroeë 1900’s genadelose jag op hulle gemaak…
Madré Henderson, 'n gesertifiseerde hond- en katafrigter en eienaar van Cat Chats, vertel hoe jy voëls en ander wilde diere teen jou katte kan beskerm.
Christelle Webb-Joubert praat met Elzabé Zietsman oor haar lewe en loopbaan.
Amanda Strydom bring hulde aan dr. Sibongile Khumalo, wat onlangs oorlede is.
Chris Aucamp gesels met Johan Rademan oor ou Kaapse meubels en die style van die verskillende eras.