Die Professor 19 Oktober 2021
Prof. Francois Durand praat oor die menslike dieretuin. Weet jy hoeveel diere op jou leef? (Die antwoord is ongeveer 1,5 miljoen - en dis diere met pote, harte en breine!)
Prof. Francois Durand praat oor die menslike dieretuin. Weet jy hoeveel diere op jou leef? (Die antwoord is ongeveer 1,5 miljoen - en dis diere met pote, harte en breine!)
Die brulpadda onder Loftus se kamervenster maak hom mal. Die volgende oggend se koerant het groot gevolge!
Micheal Wynne is gediagnoseer met prostaat- en kolonkanker, maar is tans in remissie. Hy deel sy storie van hoop om bewusmaking te skep van kanker in Movember.
Abel vry kliphard na Alida om die tweede druk van sy sjokoladeresepteboek spesiale behandeling en uitstalruimte in haar winkel te gee. Dan daag Kardoesie op en gaan 'n ooreenkoms met…
Nadia Ferreira van Wes-Kaapse Departement van Gesondheid verduidelik hoe die gesondheidskeuring en toetsing vir Covid-19 gedoen word.