Brandpunt 8 November 2022
'n Dosent in ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit, Corneels Schabort, sê tot dusver is Suid-Afrikaners vanjaar al uitgelewer aan vier maande van totale duisternis. Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir infrastruktuur en omgewingsake,…