Oor spoedboetes, testamentêre trusts, geregtigheid…
Antoinette sê… 3 Julie 2020
Abel vry kliphard na Alida om die tweede druk van sy sjokoladeresepteboek spesiale behandeling en uitstalruimte in haar winkel te gee. Dan daag Kardoesie op en gaan 'n ooreenkoms met…
Vroegoggendgedagte
Ds. Corneel Rautenback van die Afrikaanse Protestantse Kerk Heidelberg.
Aandgedagte
Ds. Corneel Rautenback van die Afrikaanse Protestantse Kerk Heidelberg.
Alhoebekker
Nadia Ferreira van Wes-Kaapse Departement van Gesondheid verduidelik hoe die gesondheidskeuring en toetsing vir Covid-19 gedoen word.
Wie is ek?
Om 'n kind te dissiplineer het vele implikasies, nie net vir die kind nie, maar ook vir ouers. Lise Swart kyk na die belang van straf, hoe ouers hulle lewe…
Gesondheid 20 November 2019
Bloedarmoede is een van die algemeenste siekteprobleme waaraan die mensdom ly, en dit is inderwaarheid die laatstadium van ystertekort. Moegheid, geheueprobleme en voedsel “cravings' is van die tipiese simptome van…