RSG Landbou 8 Augustus 2020
Die rekening vir lone-opgawes in landbou word volgens vier subklasse bepaal. Stephan Pietersen van Work Accident Support verduidelik wat dit behels. Landbouskou-entoesiaste in die Wes-Kaap kan vanjaar weer uitsien na…

Wonde op diere het nie net ‘n effek op die welstand van die dier nie, maar ook op ‘n boer se sak. Dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid praat hieroor.…
Wakkerstroom in die Witzenbergvallei is bekend vir hulle appels en pere, en het verskeie toekennings by vanjaar se Ceres Fruit Growers-toekenningsgeleentheid ontvang. Dr. Leon Prozesky praat oor die voorkoms van…
Watter uitwerking het temperatuurverandering en hittestres op die prestasie van beeste? Dr. Michiel Scholtz van die Landbounavorsingsraad vertel van 'n stelsel wat antwoorde bied. Corne Louw van Graan SA praat…
RSG Landbou 28 September 2015
Agri SA praat oor die minimumlone vir plaaswerkers wat op 1 Maart in werking tree.