Sterre en planete
Wat beteken 'n suksesvolle mislukking? Dit is terminologie wat dikwels gebruik word as 'n ruimtesending om die een of ander rede misluk. Die span praat oor die Boeing Starliner wat…
Wat beteken 'n suksesvolle mislukking? Dit is terminologie wat dikwels gebruik word as 'n ruimtesending om die een of ander rede misluk. Die span praat oor die Boeing Starliner wat…
Die uitdying van die heelal is 'n onderwerp waaroor baie gepraat word. Prof. Matie Hoffman vertel van nuwe teorieë wat na vore gekom het dat die heelal nie uitdy nie.…
Ruimteweervoorspelling is nodig vir kommunikasie- en elektriesestelsels. Kobus Olckers van Florida in Amerika praat oor die noodsaaklikheid van die voorspellings. Hy skets ook wat die rol van siklone is om…
Hoewel vroeër daaroor bespiegel is, het Nasa nou vasgestel dat daar water uit een van Jupiter se mane, Europa, spuit. Dr. Japie van Zyl praat oor die ontdekking en wat…
Die Iziko Planetarium in Kaapstad is die tweede planetarium in Suid-Afrika wat van digitale tegnologie gebruik sal maak. Die bestuurder van die planetarium, Theo Ferreira, gesels oor sy nuwe speelding.…
Die ruimtetuig Rosetta het 'n tyd gelede 'n klein ruimtelander, Philae, op die komeet Churyomov-Girasimenko laat land. Die landing was egter 'n mislukking want die tuig kon nie data terugstuur…
Francois Rautenbach van Pretoria het met 'n bietjie speurwerk die sagteware en onderdele van een van Apollo se eerste rekenaars opgespoor. Die span praat met hom oor die gesofistikeerdheid van…
Dr. Japie van Zyl van die Jet Propulsion Laboratory in Pasadena, Kalifornië, vertel van die nuwe hoed wat hy opgesit deur verantwoordelikheid te aanvaar as Direkteur van Sonnestelsel-eksplorasie. Hy brei…
Die ontdekking van 'n nuwe planeet wat om een van die sterre in die Alfa Centauri-groep wentel, het sterrekundiges gaande. Willie Koorts en prof. Matie Hofmann gesels ook oor die…
'n Aardagtige planeet is in die omgewing van Proxima Centauri waargeneem. Proxima Centauri is in die omgewing van die naaste ster aan ons, Alfa Centauri. Die span praat ook oor…