21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 21:50

Vers en Klank

Met Sophia van Taak

Sophia van Taak

Volgende: 21:50 - 22:10

Kortom

Met Johan Rademan

22:10 - 23:00

Geestesgesondheid

Met Johan van Lill

Tuis | Foto's | China se goue week

China se goue week

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1036

Dwarsoor China het die ligte vroeër vandeesmaand helder geskyn om dié land se se Nasionale Dag te vier. Baie strate en geboue se ligte was tot laatnag aan om die stigting van die Volksrepubliek van China (soos die land amptelik bekendstaan) in 1949 te gedenk. Die ligte is ‘n simbool van die goeie wense wat die Chinese vir mekaar en vir hulle land het. In 1999 het die Chinese regering besluit om jaarliks vir hulle landsburgers ‘n vakansie van sewe dae te gee sodat dié feesverienginge uitgerek kan word. Hulle noem dit die Goue Week. Chinese gebruik dié tyd om te reis en familie te besoek.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: