15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Fritz Klaaste

Volgende: 17:30 - 18:00

Spesiale uitsending

Met Elsje van Jaarsveld

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Kersfees deur die oë van ‘n kind

Kersfees deur die oë van ‘n kind

Ingestuur deur: Haidee Muller

Gesien: 745

Soos gehoor op RSG in Kersfees deur die oë van ‘n kind: Haidee Muller-Isaacs het k‘n draai gaan maak by ‘n kerspartytjie op Groendal, Franschhoek, waar ‘n kafee-eienaar besluit het om ‘n vroeë Kersfees spesiaal vir die behoeftige kinders te hou voor sy winkel. Dit was feestelik, die kinders het aan sakresies deelgeneem, geskenkies ontvang en weggelê aan die lekkernye. In weerwil van moeilike omstandighede sien die kinders steeds Kersfees as ‘n vreugdevolle tyd.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: