20 Apr 2012
As mens na die suiderkruis kyk, lyk dit of al die sterre ewe ver van jou af is, maar dit is beslis nie die geval nie. Hennie Maas praat met…
As mens na die suiderkruis kyk, lyk dit of al die sterre ewe ver van jou af is, maar dit is beslis nie die geval nie. Hennie Maas praat met…
Die rol wat die Universiteit van die Wes-Kaap speel as brugbouer in Wes-Kaapse gemeenskappe.
Die pad wat mense met mekaar loop om mekaar beter te verstaan.
27 April is Vryheidsdag, maar ook Pik Botha se 80ste verjaardag. Praat Saam oor Pik Botha se lief en leed
Krag minstens 16% duurder, tolgend van 30 sent per kilometer op hoofroetes, tariewe van Metrorail tot byna 45% op, brandstofpryse in Gauteng styg met 71c. Nou wat nou? Wat doen…
Nuus oor ‘n uitstalling van die ontwikkeling van Afrikaans in Afrikaanse musiek, wanneer gebruik jy hoofletters en die taaljunkies rap in Afrikaans.
Profielgas: Sonja Herold. Sonja Heroldt is van die min Afrikaanse kunstenaars wat al sedert die 70’s ons verbeelding aangryp. Die nooi van Nigel lyk dalk broos maar het ‘n wil…